Tuesday, January 3, 2012

Groepleidster, Marie, verjaar!

Baie geluk Marie - mag jy die heeljaar deur vir ons goed bly.  Hoop jy het 'n wonderlike dag.

1 comment:

  1. Baie geluk vriendin, mag die jaar een laaanng kwiltklas wees en mag jy die mooiste lappe van almal aanhou. dankie vir jou liefde en geduld!
    kokkewiet

    ReplyDelete